Gr.3 Tel 2-syfer Getalle Op Hersiening [PDF]

R3.00

Sold By : One Stop Edu Shop Categories: ,

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 10 (Akt) + 9 (Memo)

Met Thinking Tools

  • Aktiwiteit 1: Breek getalle in tiene en ene op; brug-dinkkaarte; tabelle
  • Aktiwiteit 2: Tel tiene op; tel ene op; tel T en E op; doppies; verduidelik
  • Aktiwiteit 3: Dieselfde as Aktiwiteit 2, maar nou tel ene na meer as 10 op
  • Aktiwiteit 4: Tel tiene en ene op boom-dinkkaarte; ene kleiner of gelyk aan 10; verduidelik
  • Aktiwiteit 5: Tel in kolomme op; ene minder of gelyk aan 10; verduidelik
  • Aktiwiteit 6: Tel in kolomme op; ene meer as 10; verduidelik
  • Aktiwiteit 7: Tel 2-syfer getalle op en vul antwoorde op blokkiesraaisel in