Gr.3 Geld – Tel Muntstukke Op [PDF]

R0.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 20(Akt) + 3(Memo)

  • Prente van muntstukke in alle aktiwiteite
  • 8 probleme vir elke aktiwiteit
  • Aktiwiteit 1: Optelling met silwer muntstukke; 1 muntstuk + 1 muntstuk
  • Aktiwiteit 2: Optelling met silwer muntstukke; 2 muntstukke + 1 muntstuk
  • Aktiwiteit 3: Optelling met silwer muntstukke; 2 of more muntstukke + 2 muntstukke
  • Aktiwiteit 4: Tel brons muntstukke op; 1 muntstuk + 1 muntstuk
  • Aktiwiteit 5: Optelling met brons muntstukke; 2 muntstukke + 1 muntstuk
  • Aktiwiteit 6: Optelling met brons muntstukke; 2-4 muntstukke + 2-4 muntstukke
  • Aktiwiteit 7: Tel 1 silwer muntstuk + 1 brons muntstuk op
  • Aktiwiteit 8: Tel 2 silwer muntstukke + 2 brons muntstukke op
  • Aktiwiteit 9: 1 silwer en 1 brons + 1 silwer en 1 brons
  • Aktiwiteit 10: baie silwer muntstukke + baie brons muntstukke