Gr.2: Woordprobleme Groepering en Verdeling [PDF]

R2.00

Description

Skrywer: Melissa Blom

Aantal bladsye: 1 (aktiwiteit) + 1 (memo)

Aantal vrae: 3 woordprobleme

Leerders moet tekeninge maak end an die antwoorde vind.

(1) Deel met 4 sonder ‘n res

(2) Deel met 3 sonder ‘n res

(3) Deel met 2 met ‘n res