Gr.2 Macaroni Breuke [PDF]

R5.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 16 (aktiwiteite) + 2 (memo)

Aantal aktiwiteite: 8

  • Praktiese aktiwiteite om met breuke te werk
  • Aktiwiteit 1: Macaroni breuke. Knip-en-plak aktiwiteit. Leerders knip en plak kos op borde.
  • Aktiwiteit 2: Halveer die blokkies
  • Aktiwiteit 3: Maak groep met tellers, beantwoord die vrae en maak afleidings
  • Aktiwiteit 4: Maak groepies met vorms en beantwoord die vrae
  • Aktiwiteit 5: Maak groepies met diereprentjies en beantwoord die vrae
  • Aktiwiteit 6: Maak groepies met tamaties en maak jou eie reëls op
  • Aktiwiteit 7-8: Bereken breuk van ‘n getal