Description
Aantal bladsye: 1 (assessering) + 1 (memo)
Aantal vrae: 10
Totaal: 20 punte
Getal omvang: 1 – 100
- 7 getalle in elke patroon
- Tel vorentoe in 1e, begin by 67
- Tel terugwaarts in 1e, begin by 94
- Tel vorentoe in 10e, begin by 0
- Tel terugwaarts in 10e, begin by 100
- Tel vorentoe in 5e, begin by 45
- Tel terugwaarts in 5e, begin by 45
- Tel vorentoe in 2s, begin by 34
- Tel terugwaarts in 2s, begin by 76
- Tel vorentoe in 2s, begin by 43
- Tel terugwaarts in 2s, begin by 99