Gr.1: Optelling [PDF]

R5.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 15

Aantal aktiwiteite: 15

  • Aktiwiteit 1-3: Voorwerpe – werk vorentoe
  • Aktiwiteit 4: Kolle – werk terugwaarts
  • Aktiwiteit 5: Balle – werk terugwaarts
  • Aktiwiteit 6: Driehoeke – werk terugwaarts
  • Aktiwiteit 7: Getalle en kolle – werk vorentoe
  • Aktiwiteit 8: Kegelballe en getalle – werk vorentoe
  • Aktiwiteit 9: Geld – werk vorentoe
  • Aktiwiteit 10-11: Getalle en kolle – werk terugwaarts
  • Aktiwiteit 12: Geld – werk terugwaarts
  • Aktiwiteit 13-15: Nommerplaat Wiskunde – tel die getalle op die nommerplate bymekaar