Gr.1 K1 Wisk Vaardigheid Evaluering 2021 [PDF]

R15.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 23 (ass) + 12 (memo)

Totaal: 80 punte

 

Voorblad met leerder se inligting

Leë punteblok

Alle vrae kom met prentjies by.

Getalle en Bewerkings

  • Tel aantal voorwerpe (1 – 10)
  • Tel vorentoe en terugwaarts (1 – 10)
  • Getalsimbole: teken kolle (1 – 10)
  • Getalname: teken kolle (1 – 5)

Visuele Persepsie

  • Grootste en Kleinste
  • Groter en Kleiner
  • Dieselfde

Getalle en Bewerkings

  • Meeste en minste
  • Minder as en meer as
  • Rangskik: minste na meeste; meeste na minste
  • Ordinale getalle: 1ste tot 6de en laaste
  • Optelling en aftrekking (antwoord maksimum 10)
  • Verdeel 10 voorwerpe gelykop tussen 5 kinders
  • Getal voor, na en tussen in

Patrone

  • Voltooi getalpatroon
  • Voltooi patrone met eenvoudige vorms

Visuele Persepsie

  • voor, agter, bo-op, onder en langsaan

Vorms en Voorwerpe

  • bal en boks
  • Rangskik: kleinste na grootste; grootste na kleinste
  • rol en gly
  • herken vorms: vierkant, sirkel, driehoek, reghoek, diamant en ovaal

Simmetrie

  • teken ander helfte van man

Meting

  • Tyd: Dag en nag
  • Lengte: langste, kortste en wydste
  • Massa: swaarste en ligste
  • Volume: Vol en leeg