Gr.4 K1 Wisk Vaardigheid Evaluering 2021 [PDF]

R15.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 18 (ass) + 5 (memo)

Totaal: 75 punte

 

Voorblad met leerder se inligting

Leë punteblok

 

Getalle en Bewerkings

  • getalsimbool (maks 999)
  • getalnaam (maks 999)
  • plekwaarde: breek op (maks 999)
  • meer en minder
  • veelvoude (maks 12)
  • vergelyk en rangskik getalle (maks 999)
  • getalkombinasies van 30
  • ordinale getalle (maks 31)
  • rond af tot naaste 10
  • optelling, aftrekking, verdubbel, halveer en verdeling (maks 999)
  • verdeling met ‘n breuk
  • breuk van ‘n heelgetal
  • kwarte en 1 hele
  • geld

Patrone

  • voltooi Meetkundige patroon

Ruimte en Vorms

  • herken oorsig van alledaagse voorwerp en benoem voorwerp
  • teken sirkel, driehoek, vierkant en reghoek
  • voorwerpe; benoem; aantal vlakke; vorms van vlakke; kubus; reghoekige prisma; piramiede; silinder
  • simmetrie: teken ander helfte

Meting

  • dae van die week
  • maande van die jaar
  • tyd op horlosie in woorde en digitaal; teken wysers in
  • herleiding: dae en weke; maande en weke
  • tydsduur in minute
  • Massa: lees massa van digitale skaal af
  • Volume: lees volume van houer af
  • Oppervlakte: tel die aantal blokke (teëls)

Datahantering

  • tel aantal diere; maak telmerkies; voltooi tabel
  • beantwoord vrae oor data