Description
HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.
Skrywer: Karelien Kriel
2 dokumente: 1 = storie getik in blokke vir makliker lees; 2 = storie gewoonweg in Teaher’s Pet getik
Storie-met-morele-waardes: Moenie ander mense se goed breek nie, want dit het slegte gevolge
Hoe om die boek te gebruik:
(1) Vir kleiner kinders wat nog nie kan lees nie:
Lees die boek aan hulle voor as ‘n lekker interessante storie.
(2) Vir kinders wat leer lees:
Die letters is alles in blokkies getik, met klanke soos bv. ou en ie in 1 blokkie.
Die hoofletters en leestekens se blokkies is grys gemaak, sodat leerders daarop kan fokus dat ‘n sin met ‘n hoofletter begin en met ‘n punt eindig.