Gr.4 Ontdek Tyd [PDF]

R5.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 26 (Akt) + 7 (Memo)

Aantal aktiwiteite:

Met Thinking Tools

Aktiwiteit 1: Tipe horlosies; wat doen verskillende wysers; hakies-dinkkaarte; lees tyd van analoog horlosies af

Aktiwiteit 2-6: Lees tyd van analoog horlosies af (ure, minute en sekondes)

Aktiwiteit 7-9: Teken die uur-, minuut- en sekondewysers op die horlosies in.

Aktiwiteit 10-12: Herlei tussen weke en maande, dae en maande en weke en maande; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 13: Woordprobleme; herleidings; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 14: Bereken tydsverloop met behulp van analoog horlosies

Aktiwiteit 15: Woordprobleme; tydsverloop