Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 124 (boek) + 74 (memo)
Aantal aktiwiteite: 26
Aktiwiteit 1: tel vorentoe en terugwaarts; 3e; 4s; 5e; 6e; 8s; 25s; 50s; 200s; 250s; hakies–dinkkaart; vloei–dinkkaarte;
Aktiwiteit 2: getalwaardes; plekwaardes; hakies–dinkkaart; getal; syfer; boom-dinkkaart; uitgebreide notasie; rangskik 5-syfer getalle
Aktiwiteit 3: rond af tot die naaste 10, 100 en 1 000; hakies–dinkkaart; boom-dinkkaarte
Aktiwiteit 4 – 5: verdubbel en halveer; hakies–dinkkaart; driehoeke; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 6: eienskappe van heelgetalle vir optelling en aftrekking; kompensering; wette; afleidings
Aktiwiteit 7: optelling van 5-syfer getalle; eie dinkkaarte; kolomme
Aktiwiteit 8: aftrekking van 5-syfer getalle; eie dinkkaarte; kolomme
Aktiwiteit 9: optelling en aftrekking; woordprobleme; finansieel
Aktiwiteit 10: 3D-voorwerpe; kubus, reghoekige prisma, silinder, keël, piramiede met driehoekige basis, piramiede met vierkantige basis, piramiede met vyfhoekige basis, piramiede met seshoekige basis definisies van prisma, vlak, ronde vlakke, plat vlakke, rante, hoekpunte en basis; hakies-dinkkaart
tabelle; naam, aantal rante, aantal vlakke, vorms van vlakke, ronde of plat vlakke; teken ‘n dubbel borrel dinkkaart en skryf die ooreenkomste en verskille tussen piramiedes en keëls neer; pas nette by voorwerpe
Aktiwiteit 11: breuke; hakies-dinkkaart; definisies van breuk, noemer en teller; brug-dinkkaarte; ekwivalente breuke; rangskik breuke; tel vorentoe in kwarte
Aktiwiteit 12: breuke; tel terugwaarts in sesdes; optelling en aftrekking van breuke en gemengde getalle; dieselfde noemer
Aktiwiteit 13: breuke van heelgetalle; vloei-dinkkaarte
Aktiwiteit 14: vermenigvuldiging en deling met 10, 100 en 1 000; hakies-dinkkaart; eienskappe van heelgetalle vir vermenigvuldiging en deling; veelvoude
Aktiwiteit 15 – 16: deling van 3-syfer getalle met 2-syfer getalle; sonder res; met res
Aktiwiteit 17: verhouding en koers; woordproblemel brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 18: 2D-vorms; omtrek; meet; werk omtrek uit; vierkant; reghoek; driehoek; vyfhoek; negehoek
Aktiwiteit 19: 2D-vorms; oppervlakte; tel blokke; vierkant; reghoek onreëlmatige vorms; skat oppervlakte (blokke) van sirkel, semi-sirkel en driehoeke
Aktiwiteit 20: 3D-voorwerpe; volume; tel blokke; volume en kapasiteit; bekers
Aktiwiteit 21: ruite; ruitverwysings; rigtings; verduidelik; definisies; horisontaal; vertikaal; ruitverwysing; rigting: op, af, links en regs; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 22: transformasies; definisies; translasie; rotasie; refleksie; doen dit op blokke
Aktiwiteit 23 – 24: Meetkundige patrone; toenemend en afnemend; voltooi tabelle; gee reëls in woorde en simbole; insetwaardes; uitsetwaardes
Aktiwiteit 25: getalsinne; vind die waarde; vind die bewerking; vind die geheime getalle; woordsomme
Aktiwiteit 26: waarskynlikheid; muntstuk; dobbelsteen; spinner