Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 214 (boek) + 128 (memo)
Aantal aktiwiteite: 26
Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek
Filosofie: Thinking Tools
Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)
Aktiwiteit 1 – 2: heelgetalle; tel vorentoe en terugwaarts in 1e, 2s, 3e, 4e, 5e, 6e, 7s, 8s, 9s, 10e, 11e, 15e, 20s, 100e, 150s, 200e, 250s, 500e en 1 000e; vloei-dinkkaarte
Aktiwiteit 3: heelgetalle; getalwaardes en plekwaardes; boom-dinkkaarte; kleinste; grootste; toenemende orde; afnemende orde
Aktiwiteit 4: heelgetalle; afronding tot die naaste 5, 10, 100 en 1 000; getallelyne (boom-dinkkaarte); opsomming in hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 5 – 6: heelgetalle; raai en skat; eienskappe; kompensering (optelling en aftrekking); vind die reël en voltooi die getallemure
Aktiwiteit 7 – 8: heelgetalle; optelling van 5-syfer getalle; vloei-dinkkaarte, boom-dinkkaarte; kolomme; teekoppie metode; woordprobleme
Aktiwiteit 9: meting – 2D vorms; teken meer as een lyn van simmetrie op elke prent
Aktiwiteit 10 – 11: heelgetalle; aftrekking van 5-syfer getalle; vloei-dinkkaarte, boom-dinkkaarte; kolomme; teekoppie metode; woordprobleme; vind die reël en voltooi die getallemure
Aktiwiteit 12: breuke; hakies-dinkkaart; egte breuk; noemer; teller; ekwivalente breuke; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 13: breuke; vergelyk en rangskik breuke; groter; kleiner; grootste; kleinste; prente; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; afnemende orde; toenemende orde
Aktiwiteit 14 – 15: breuke; tel vorentoe en terugwaarts in breuke; vloei-dinkkaarte; optelling van breuke met dieselfde noemers; leerder verduidelik stappe; voltooi getallemuur; woordprobleme
Aktiwiteit 16: meting; lengte; skat en meet; metingsinstrumente; eenhede, liniaal; meterstok; sagte maatband; harde maatband; klikwiel; vergelyk en rangskik; van kortste na langste; van langste na kortste; herlei eenhede tussen cm en mm, cm en m en m en km; brug-dinkkaarte; vind die reël en voltooi die getallemure
Aktiwiteit 17: meting; lengte; herlei; woordprobleme; vloei-dinkkaarte; afronding; optelling; verdubbel in brug-dinkkaarte; halveer in brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 18: heelgetalle; veelvoude; faktore; tabelle; boom-dinkkaarte; eienskappe van 0 en 1
Aktiwiteit 19: heelgetalle; vermenigvuldiging van 3-syfer getalle met 2-syfer getalle; breek in stappe op; multi vloei-dinkkaarte; teekoppie metode; opsomming in hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 20: heelgetalle; vermenigvuldig; kolomme; stappe; brug-dinkkaart; som stappe in hakies-dinkkaart op
Aktiwiteit 21: heelgetalle; eienskappe van vermenigvuldig en deel; vermenigvuldiging met kompensering; stappe; multi vloei-dinkkaart; teekoppie metode; verhouding; brug-dinkkaarte; woordprobleme
Aktiwiteit 22: meting; vorms en voorwerpe; verskille en ooreenkomste tussen reghoeke en vierkante; verskille en ooreenkomste tussen reghoekige prismas en kubusse; dubbel-borrel-dinkkaarte; benoem voorwerpe; vorm van vlak; aantal vlakke; piramiedes; nette; kubus; reghoekige prisma; driehoekige prisma; vyfhoekige prisma; seshoekige prisma; aghoekige prisma; silinder; keël; piramiedes; vorm van basis; aantal en vorms van vlakke; patrone; watter net behoort aan watter voorwerp
Aktiwiteit 23: Meetkundige en getalpatrone; prente; tabelle; reëls; vind insetwaardes; vind uitsetwaardes; gevolgtrekkings; vergrotende en verkleinende patrone
Aktiwiteit 24: heelgetalle; deling van heelgetalle; multi vloei-dinkkaarte; teekoppie metode; met en sonder ‘n res; opsomming in hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 25: heelgetalle; deling in kolomme; opsomming in hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 26: heelgetalle; woordprobleme; verhouding; brug-dinkkaarte