Gr.4 K2 Super Wisk Akt Boek met TT 2022 [PDF]

R40.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 202 (boek) + 100 (memo)

Aantal aktiwiteite: 26

Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek

Filosofie: Thinking Tools

Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)

Aktiwiteit 1: tel vorentoe en terugwaarts in 2s, 3e, 5e, 10e, 25s, 50s en 100e; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 2: getalwaardes en plekwaardes; boom-dinkkaart; brug-dinkkaarte; tabelle; vergelyk en rangskik getalle; grootste en kleinste; vind die reël en voltooi die getallemure

Aktiwiteit 3: ewe en onewe getalle; hakies-dinkkaarte; afronding na naaste 10; boom-dinkkaarte; getallelyne

Aktiwiteit 4 – 8: optelling en aftrekking van 4-syfer getalle; eienskappe; vloei-dinkkaarte; kompensering; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; getallemure; teekoppie metode; woordprobleme

Aktiwiteit 9: breuke; prakties; knip en meet; vergelyk; boom-dinkkaart; rangskik

Aktiwiteit 10 – 11: definieer dele van breuke; hakies-dinkkaart; ekwivalente breuke; brug-dinkkaarte; vergelyk breuke; optelling van breuke; prente

Aktiwiteit 12: meting – lengte en afstand; duime; klikwiel; liniaal; vergelyk lengtes; rangskik; herleiding; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 13: veelvoude en faktore; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 14: heelgetalle; vermenigvuldiging en deling; eienskappe; kompensering; hakies-dinkkaarte

Aktiwiteit 15 – 18: heelgetalle; veelvoude; vermenigvuldiging van 2-syfer getalle met 2-syfer getalle; multi vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; kolomme

Aktiwiteit 19: 3D-voorwerpe; prakties; nette; pas bymekaar; benoem vorms; vorm van vlakke; kubus; reghoekige prisma; silinder; keël; vierkant basis piramiede; benoem; aantal vlakke; plat of rond; hakies-dinkkaart; Meetkundige patrone; beskryf in woorde; voltooi; maak jou eie patrone

Aktiwiteit 20: Meetkundige en getalpatrone; prente; tabelle; reëls; vind uitsetwaardes; vind insetwaardes; patrone vergroot; patrone verklein

Aktiwiteit 21: simmetrie; trek lyn van simmetrie; teken die ander halfte van die prent

Aktiwiteit 22: heelgetalle; optelling en aftrekking van 4-syfer getalle; boom-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 23: heelgetalle; deling; eienskappe; multi vloei-dinkkaarte; sonder res

Aktiwiteit 254 – 26: deling van 3-syfer deur 1-syfer heelgetalle; boom-dinkkaarte wat na kolomme lei; woordprobleme; met res