Gr.3 K4 Super Wisk Akt Boek met TT 2022 [PDF]

R40.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 152 (boek) + 108 (memo)

Aantal aktiwiteite: 25

Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek

Filosofie: Thinking Tools

Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)

Aktiwiteit 1: heelgetalle; hakies-dinkkaarte; inpas; verdubbel; hande; oë

Aktiwiteit 2: heelgetalle; tel vorentoe; 1e; 2s; 3e; 4s; 5e; 10e; 20s; 25s; 50s en 100e; vloei–dinkkaarte

Aktiwiteit 3: heelgetalle; tel terugwaarts; 1e; 2s; 3e; 4s; 5e; 10e; 20s; 25s; 50s en 100e; vloei–dinkkaarte

Aktiwiteit 4: heelgetalle; getalname; getalsimbole; boom-dinkkaarte; uitgebreide notasie; kleiner as; groter as; gelyk aan; minder as; meer as; laaste getal in die ry

Aktiwiteit 5: heelgetalle; rangskik; klein na groot; groot na klein; rond af tot die naaste 10; boom-dinkkaart; verdubbel en halveer; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 6: heelgetalle; verdubbel en halveer 2- en 3-syfer getalle; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 7: heelgetalle; woordsomme; optelling; herhaalde optelling; opbreek (high tea) en stappe

Aktiwiteit 8: heelgetalle; woordsomme; aftrekking; opbreek (high tea) en stappe

Aktiwiteit 9: heelgetalle; woordsomme; herhaalde optelling; denkwyse

Aktiwiteit 10: heelgetalle; woordsomme; deling; prente; denkwyse

Aktiwiteit 11: breuke; name; kleur in; deel staaf op en vorm breuke; woordsomme

Aktiwiteit 12: breuke; deel staaf op en vorm breuke; woordsomme; kleur breukdeel in en skryf die antwoord

Aktiwiteit 13: geld; herlei tussen Rand en sent; boom-dinkkaarte; woordsomme; koop goed; kleingeld; kombinasies van note om R400 te kry; getalkombinasies van 30

Aktiwiteit 14: heelgetalle; optelling net so, sonder woorde; 2 metodes – high tea en stappe

Aktiwiteit 15: heelgetalle; aftrekking net so, sonder woorde; 2 metodes – high tea en stappe

Aktiwiteit 16: heelgetalle; ander metodes vir optelling soos verdubbeling en halvering; woordsomme; aftrekking; getalsinne met vierkante; vind die waarde van die vierkant

Aktiwiteit 17: heelgetalle; vermenigvuldiging; stappe; multi vloei-dinkkaart; verdubbel en halveer; herhaalde optelling en vermenigvuldiging

Aktiwiteit 18: heelgetalle; deling; deel deur 10; deel deur 3, 4 en 5; deel sonder ‘n res; deel met ‘n res

Aktiwiteit 19: breuke; ekwivalente breuke; kleur in; vrae; skryf breuke in eenvoudigste vorm; brug-dinkkaarte; kleur prente 1; breuke wat 1 hele maak; breuke wat 0 maak; name van breuke

Aktiwiteit 20: Meetkundige patrone; voltooi; sê wat patroon is; bakstene; heining; zebra patrone; wurm patrone; skoenlapper patrone; krale in armband voltooi; sokkerbal patrone; teken ander kant van 2 blare

Aktiwiteit 21: 3-dimensionele voorwerpe; onderskei tussen balle en bokse; kleur in; onderskei tussen silinders en keëls; onderskei tussen balle, keëls en piramiedes; ronde vlakke en plat vlakke; tabelle; aantal vlakke; vorms van vlakke; benoem voorwerpe

Aktiwiteit 22: 2-dimensionele vorms; simmetrie; trek lyn van simmetrie; teken die ander helfte van elke prent

Aktiwiteit 23: tyd; kalender; openbare vakansiedae; verjaarsdae; lees tyd van analoog horlosie af; ure en minute; ure, halfure, kwartiere en minute; teken wysers op horlosie in; herlei tussen weke en dae; herlei tussen maande en weke; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 24: meting; lengte; korter as; langer as; breër as; nouer as; meeteenhede km, cm em mm; meetinstrumente maatband, liniaal en klikwiel; lees massa van produkte en skale af, g en kg; volume; teken lyne op emmers; lees volume in ml van bekers af; omtrek en oppervlakte van vloer; werk met blokke

Aktiwiteit 25: datahantering; blare tel; frekwensietabel; kolomgrafiek; vrae