Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 16 (aktiwiteite) + 2 (memo)
Aantal aktiwiteite: 8
- Praktiese aktiwiteite om met breuke te werk
- Aktiwiteit 1: Macaroni breuke. Knip-en-plak aktiwiteit. Leerders knip en plak kos op borde.
- Aktiwiteit 2: Halveer die blokkies
- Aktiwiteit 3: Maak groep met tellers, beantwoord die vrae en maak afleidings
- Aktiwiteit 4: Maak groepies met vorms en beantwoord die vrae
- Aktiwiteit 5: Maak groepies met diereprentjies en beantwoord die vrae
- Aktiwiteit 6: Maak groepies met tamaties en maak jou eie reëls op
- Aktiwiteit 7-8: Bereken breuk van ‘n getal