Gr.2 K2 Super Wisk Akt Boek met TT 2022 [PDF]

R40.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 150 (boek) + 72 (memo)

Aantal aktiwiteite: 25

Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek

Filosofie: Thinking Tools

Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)

Aktiwiteit 1: heelgetalle; tel vorentoe en terugwaarts in 1e, 2s, 3e, 4e en 10e; wurm (vloei-dinkkaart)

Aktiwiteit 2: heelgetalle; getalsimbool; getalnaam; meer as; minder as; verdubbel; halveer; getallemuur

Aktiwiteit 3: heelgetalle; minder as; meer as; ranggetalle; prente

Aktiwiteit 4: heelgetalle; uitgebreide notasie; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaart; plekwaarde; getalwaarde; tabelle; getallemuur

Aktiwiteit 5: heelgetalle; verdubbel; halveer; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 6-7: heelgetalle; optelling van 2-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; teekoppie metode

Aktiwiteit 6-8: heelgetalle; aftrekking van 2-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; teekoppie metode

Aktiwiteit 10: heelgetalle; optelling en aftrekking; woordprobleme; stappe; herhaalde optelling

Aktiwiteit 11: posisie; bo-op en onder; boor en agter; links en regs; langsaan; binne-in en buite; prente; pas bymekaar

Aktiwiteit 12: volg instruksies in klaskamer; kaart

Aktiwiteit 13: 2D-vorms; pas die regte naam by die regte vorm; driehoek; diamant; reghoek; vierkant; sirkel; teken vorms volgens instruksies

Aktiwiteit 14: 2D-vorms; benoem die vorms; rangskik; donker na lig; klein na groot; kleinste; grootste; omkring regte vorms

Aktiwiteit 15: 2D-vorms; prente; vorms met ronde en reguit sye; rol; gly; aantal sye; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 16: 2D-vorms; verskille en ooreenkomste tussen sirkels en vierkante; verskille en ooreenkomste tussen reghoeke en vierkante; dubbel borrel-dinkkaart; elke vorm se eienskappe

Aktiwiteit 17:  2D-vorms; simmetrie; spieëlbeelde; teken die ander helfte van elke prentjie

 

Aktiwiteit 18: 2D-vorms; simmetrie; lyn van simmetrie

Aktiwiteit 19: meting – tyd; dae van die week; siklus-dinkkaarte; vrae; maande van die jaar

Aktiwiteit 20: meting – tyd; kalender; digiatale horlosie; analoog horlosie; lees tyd

Aktiwiteit 21: meting – tyd; analoog horlosie; lees tyd; teken die wysers op die horlosie in

Aktiwiteit 22: meting – tyd; tydsdur in minute en ure; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 23: meting – tyd; eksperimenteer; prakties

Aktiwiteit 24: meting – massa; weegskaal; swaarste; ligste; lees massa van digitale en anoloog skale af; orde

Aktiwiteit 25: datahantering; kolomgrafiek met prente; vrae; tabel met prente; getallemure