Gr.1 K2 Super Wisk Akt Boek met TT 2022 [PDF]

R40.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 158 (boek) + 42 (memo)

Aantal aktiwiteite: 43

Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek

Filosofie: Thinking Tools

Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)

 

Nota aan die opvoeder / ouer

  • Daar is baie plekke in die boek waar daar nie ʼn spasie vir antwoorde is nie.
  • Die rede hiervoor is dat meeste Graad 1 leerders nog nie kan skryf nie en antwoorde verbaal aan die volwassene gee.
  • Hierdie boek moet dus saam met ʼn volwassene gedoen word. Lees die vrae hardop vir die leerder.

 

Aktiwiteit 1: tel die aantal voorwerpe en trek die regte getal na; prente en getalle met stippellyne; teken die hoeveelheid sirkels wat die getal sê

Aktiwiteit 2: tel in 1e; sirkel-dinkkaart; wurm vloei-dinkkaart

Aktiwiteit 3: tel vorentoe en terugwaarts in 1e; boom-dinkkaart; brug-dinkkaarte; getalleblok

Aktiwiteit 4: tel in 10e; sirkel-dinkkaart; boom-dinkkaart; vloei-dinkkaart met R10-note

Aktiwiteit 5: tel vorentoe en terugwaarts in 10e; brug-dinkkaarte; getalleblokke; multi vloei-dinkkaart; vingers; wurm

Aktiwiteit 6: tel in 5e; sirkel-dinkkaart; boom-dinkkaart met hande en vingers; vloei-dinkkaart met R5-muntstukke; boomdinkkaart en patroon

Aktiwiteit 7: tel vorentoe en terugwaarts in 5e; brug-dinkkaarte; getalleblokke; multi vloei-dinkkaart; vingers; tone; wurm vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 8: tel in 2s; definieer paar; identifiseer pare op jou lyf; sirkel-dinkkaart

Aktiwiteit 9: tel vorentoe in 2s; boom-dinkkaart met tonge en lippe; brug-dinkkaarte; vloei-dinkkaart met R2-muntstukke; bene

Aktiwiteit 10: tel vorentoe en terugwaarts in 2s; vloei-dinkkaart; multi vloei-dinkkaart; vuurpyl

Aktiwiteit 11: tel vorentoe in 2s, 5e en 10e; prente; knieë

Aktiwiteit 12: tel terugwaarts in 2s, 5e en 10e; vloei-dinkkaarte; konsep van 0 met behulp van prente

Aktiwiteit 13: tel vorentoe en terugwaarts in 2s, 5e en 10e; sirkel-dinkkaarte; hakies-dinkkaart; boom-dinkkaart; hoeveel 2s, 5e en 10e pas in 10 in

Aktiwiteit 14: getalsimbole en getalname van 0 tot 10; prente; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 15: voor, na en tussen; baie en min; meeste en minste; ewe veel; pas nie; rangskik van grootste na kleinste; rangskik van minste na meeste

Aktiwiteit 16: groter as; kleiner as; tussen; kolkaarte – tel aantal sirkels; meer as; minder as

Aktiwiteit 17: verdubbel; prente in tabel; boom-dinkkaart; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 18: halveer; prente in tabel; boom-dinkkaart; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 19: getalkombinasies van 9 in siklus-dinkkaart; woordsomme in stappe; optelling, aftrekking, verdubbel en halveer; maksimum 20; prente

Aktiwiteit 20: getallelyne; woordsomme; optelling en aftrekking

Aktiwiteit 21: herhaalde optelling in stappe; prente; waar of onwaar

Aktiwiteit 22: herhaalde optelling in stappe; prente

Aktiwiteit 23: geld; herken muntstukke; optelling; prente

Aktiwiteit 24: geld; aftrekking in stappe; prente; kleingeld; somme en antwoorde in Rand en sent

Aktiwiteit 25: optelling; prente; stappe; vloei-dinkkaarte; 1 meer en 2 meer

Aktiwiteit 26: optelling; prente; stappe; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 27: aftrekking; prente; stappe; vloei-dinkkaarte; 1 minder en 2 minder; konsep van 0

Aktiwiteit 28: aftrekking; prente; stappe; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 29: getalkombinasies van 1, 2, 3, 4, 5, 6 en 7; huisies

Aktiwiteit 30-32: praktiese les; patrone; voltooi patrone; beskryf patrone; maak eie patrone op

Aktiwiteit 33-34: praktiese les; posisie; prente; bo-op en onder; voor en agter; links en regs; langsaan; binne-in en buite; op en af; bokant en onderkant; voorkant en agterkant; linkerkant en regterkant; sykant

Aktiwiteit 35: praktiese les; instruksies wat gevolg moet word in klaskamer

Aktiwiteit 36: praktiese les; 3D-voorwerpe; balle en bokse; rangskik lig na donker of donker na lig; pak dieselfde kleure voorwerpe bymekaar; rangskik klein na groot of groot na klein; voorwerpe wat rol en voorwerpe wat gly; prente

Aktiwiteit 37: praktiese les; 2D-vorms; prente; benoem sirkel, driehoek en vierkant; rangskik donker na lig; rangskik klein na groot; ronde en reguit sye

Aktiwiteit 38: 2D-vorms; prente; kleinste; grootste; meeste en minste; tel aantal vorms

Aktiwiteit 39: praktiese les; meting – volume; meer; meer as, minder, minder as; leeg en vol, leër en voller; te veel (water loop oor); koppie, eetlepel en teelepel; maatbeker, maatkoppie en maatlepel; “word search”

Aktiwiteit 40-41: meting – volume; prente; vloeistof; volste; leeg; rangskik die flesse van leegste na volste; rangskik die buise van volste na leegste; meer en minder; ml in teelepel, eetlepel en maatkoppie

Aktiwiteit 42: praktiese les; data hantering; versamel verskillende tipe blare en som dit in ‘n tabel op

Aktiwiteit 43: data hantering; kolomgrafiek met prente; vrae; knip-en-plak aktiwiteit