Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 23 (ass) + 12 (memo)
Totaal: 80 punte
Voorblad met leerder se inligting
Leë punteblok
Alle vrae kom met prentjies by.
Getalle en Bewerkings
- Tel aantal voorwerpe (1 – 10)
- Tel vorentoe en terugwaarts (1 – 10)
- Getalsimbole: teken kolle (1 – 10)
- Getalname: teken kolle (1 – 5)
Visuele Persepsie
- Grootste en Kleinste
- Groter en Kleiner
- Dieselfde
Getalle en Bewerkings
- Meeste en minste
- Minder as en meer as
- Rangskik: minste na meeste; meeste na minste
- Ordinale getalle: 1ste tot 6de en laaste
- Optelling en aftrekking (antwoord maksimum 10)
- Verdeel 10 voorwerpe gelykop tussen 5 kinders
- Getal voor, na en tussen in
Patrone
- Voltooi getalpatroon
- Voltooi patrone met eenvoudige vorms
Visuele Persepsie
- voor, agter, bo-op, onder en langsaan
Vorms en Voorwerpe
- bal en boks
- Rangskik: kleinste na grootste; grootste na kleinste
- rol en gly
- herken vorms: vierkant, sirkel, driehoek, reghoek, diamant en ovaal
Simmetrie
- teken ander helfte van man
Meting
- Tyd: Dag en nag
- Lengte: langste, kortste en wydste
- Massa: swaarste en ligste
- Volume: Vol en leeg